Veiling

HOE DIT WERK

  • Jagpakket sluit wildjag, akkommodasie en ekstras in

  • Dit is ’n aanlyn Facebook veiling

  • Maak aanbod op Facebook by die plasing

Veiling oop vir beperkte tyd

Suksesvolle aanbod sal die opvolgende Maandag aangekondig word via Facebook, waarna deposito van 20% gemaak moet word, 30% voor aanvang van jag en balans deur EFT voor plaas verlaat.

Pakket geldig tot Sep 2021, onderheweig aan naweek beskikbaarheid, is oordraagbaar. Bespreking moet twee weke voor jagdatum vas gemaak word.

JAG SLUIT DIE VOLGENDE IN:

  • 1 Njala Bul

  • 1 Blouwildebees

  • 2 Rooibokke

  • 1 Vlakvark

WILD WORD GEWAARBORG

Veiling-3

DIE JAGPAKKET SLUIT DIE VOLGENDE IN:

  • Akkommodasie vir 2 aande, vir 6 mense by Legôla Estate

  • Alle geriewe, linne, skoonmaak

  • Spoorsnyer en wildvoertuig

  • Slag en verkoel geriewe

  • Ander aktiwiteite soos visvang

  • Sjef op aanvraag beskikbaar

  • Vliegaanloopbaan beskikbaar